Situated in the heart of the Karoo, next to the Buffels River, Wagendrift Lodge offers everything for the whole family to enjoy. From 4x4 routes, hiking trails, bow hunting, mountain bike trails and rock climbing to game viewing.
Beautiful gardens populated by a vast selection of birds surrounds the luxurious cottages and lodge. Wagendrift Lodge has an abundance of game which guests can explore on foot, bicycle or 4x4 drives.
Learn moreAn absolutely worthwhile small detour off the road. What a fantastic overnight spot. Braai facilities excellent. Bedding luxurious and clean. Chalet spotless. Staff so friendly and helpful. Will definitely be our every year stop over going forward. THANKS to all who made the stay so peaceful and pleasant.
Mark Smith
Pragtige plek om te oornag. Ons wou nie ry nie! Ons kon heerlik sit en ontspan op die stoep, daar is 'n ingeboude braai as jy 'n vleisie wil braai of net 'n lekker kaggel wil maak. Die vriendelike ontvangs van Christina en hulp met in- en aflaai van Hans laat jou nog meer welkom voel. Sal vir seker weer hier oorslaap! Ons het heerlik geslaap. Wonderlike skoon beddegoed gemaklik en rustige nag beleef. Het veilig gevoel. Al die nodige breekgoed wat ons benodig het, was beskikbaar. Het 'n heerlike ontbyt gemaak voor ons weer in die pad geval het. Was regtig 'n oasis in ons roete af Kaap toe.
Aletta B
January 2020Na 'n lang reis kom ons by Wagendrift Lodge aan om te oornag en weer krag te kry vir die res van die pad. En alreeds toe ons Laingsburg verlaat het ons besef dit was die regte oornagbestemming. Asemrowend mooi. Ons is begroet met absolute vriendelikheid en natuurskoon. Afgekoel in die swembad en die aand rustig by die goed toegeruste huisie oornag. Vir seker aanbeveelbaar.
Kobus S
December 2019Baie netjies, ten volle toegeruste eenheid. Stoep met vuurmaakplek is wenner. Uitsig oor berge en plaaslewe rustigheid was net wat mens nodig het. Sal enige tyd weer terugkee
Petrus D
June 2019Dankie dat julle julle "stukkie hemel" aan Suid-Afrika beskikbaar stel. Dit is 'n moet beleef! Uiters skoon, netjies, gerieflik, ruim. As selfsorg-eenheid, sal ons vir seker iets meer as 'n eenplaatstoof aanbeveel.
Danie V
December 201733°22'47.99"S | 20°56'33.61" E
Monday – Saturday: 8H00 – 20H00.
Monday – Saturday: 8H00 – 20H00.
Monday – Saturday: 8H00 – 20H00.