Testimonials & Feedback
VISITORS BOOK

“Ons het heerlik gekuier en kom beslis week terug! Baie Dankie.”
Frasers

“Mooiste plek in the Karoo”
Wim & Lizette Bourwer

“Rustig, Salig ….. wat meer wil ‘n mens se siel he. Dankie vir die gasvryheid!!!”
Kobus Crous & Lizelle du Plooy

“Hier vind ‘n mens weer rus en vrede. Pragtige plek. Sal definitief weer kom kuier!”
Kobus, Petro & Ronel Sutherland

“Heerlik. One het dit baie geniet”
Micheal-John Phillip

”STUNNING!!!”
Neil du Toit

“Pragtige natuurskoon, heerlik gekuier! Baie dankie!”
Attie & Janet van der Merwe

“Absolutely Wonderfull, wanna come again very sooooon”
Judy – Heideveld

“Onbeskryflik – Dankie”
Rozanne Taylor

“Good Stay – Well done”
Frank Mokaleng

“Baie lekker gekuier. Pragtig en mooi.”
Hein Botha

“Baie mooi plek! Rustig stil en ‘n wonderlike skoon natuur en vars lug. Dankie heerlike stap!!”
Percivals

“Fantastic”
Riaan, Ella & Kids

Baie dankie vir alles, Was die lekkerste naweek ooit!!’
Nicolaas se 21st

“Netjies en skoon, pragtige uitsig Kom weer!”
Delport’s

“Baie Lekker Gekuier! Baie mooi en stylvol!”
Wilhelm & Charmyn Theunissen

“Alles pragtig Stylvol. Dit was heerlik!”

“View – Stunning – Nice Place!”
A Brinkworth/D Meley

Hemels smaakvol – ons kom weer”
Tiekie Grobbelaar

“Ongelooflike mooi plek, heerlik gekuier
Piet, Willis, Gert & Denise Coetzee

“Wat ‘n wonderlike ervaring. Ons kom weer. Voel paradys
Anton & Elaine Odendal

“Beautiful!!! Kan nie wag om weer te kom nie”
Charl & Charmaine la Cock

“Heerlik ontspan”
Hennie & Christa du Plessis

“Baie Mooi ongewing en Lodge. Lekker gekuier”
Louis & Martin Engelbrecht

“Wonderful Time”
Union High School

“Baie Lekker, Swembad baie geniet”
Jaco de Bruyn

“Absolutely fantastic – Super Getaway!”
Jan Hendrik van der Merwe

“Wat ‘n fees – so lekker gekuier”
Ingrid Combrink

Mooi Plekkie, asemrowende omgewing – sommer net stunning!!!”
Janse van Rensburg & Co

“Absoluut Fantasties, Dit is beslis ‘n plek wat ons weer sal kom”
Frik, Charmaine & Brenda Kemp

“Wonderful hospitality & spectacular scenery – Thank you”
Alaster & Glynis Goyns

“A welcome rest for weary travellers. Your staff were amazing and very helpful”
Di & Giler Buthu

“Ons het heerlik gekuier”
R Bezuidenhout

Pragtig. Julle sien ons definitief weer.”
John & Louise Hickman

“Ongelooklik Mooi, Lekker gekuier”
Adriaan & Freida Staples

“Middle of winter? Felt as if summer! It has been a pleasure”
Carador Rafle

“Huge WOW!!”
Cobus Dippenaar

“Beslis hemels – Dankie”
Milvin Jacobs

“a wonderful peaceful to unwind and leave the city behind”
The Parkin Family

“Wat ‘n oase. Die gasvryheid was ongelooflik!!”
Herman & Carmen vd Westhuysen

“Fantastic Place – A Perfect space to relax in”
Janet & John

“Onvergeetlike Naweek!”
Antoinette, Deon, Lieze & Niki

“Baie Baie dankie, dit was regtig spesiaal”
Danie Breytenbach

“We saw Zebra’s Today! Wonderful!”
Art Schade

“Fine accommodation”
Carnie Dosfire

“Awesome Place!!. Great place to find yourself!”
Bobby & Caren Glen

“Dis hier waar ‘n mens weer rustigheid kan vind.”
Wilem & Mel Cronje

“Baie rustig en mooi”
Kenne & Mariette Kotze

“Great Plek, baie geniet”
Nardeen & Wouter

“A Jewel in the Karoo, which is near perfect”
Jason & Louise

“So Lekker…. Kom weer”
Geo & Talma

“Lekker soos altyd!”
Coetzee’s

“Wonderful place, wonderful people, Love it here”
Tim Smith

“Vrede & Vriende – wat kan ‘n mens meer se!”
GEORGE & ELMARIE DE KOCK

”Wat ‘n ongelooklike ervaring! Baie Dankie”
Hendrine Wiese

“Net ‘n baie groot voorreg!! Alle sukses vir julle!”
Ben & Sandra Volschenk & Ben Jnr

“Baie dankie is 'n Stunning plek. Groot Sukses vir Julle!!”
Louis & Verna Kamger

“Twee nagte het soos ‘n week gevoel. Wonderlike Plek, julle sien ons beslis weer!”
Tommie & Yolanda Besbier

“At least a very home sweet home place peaceful and wonderful but unfortunately too short a stay”
Eric Merland

“It’s a wonderful place!”
Takeo Yonemoto

“Very Nice Place!”
Pesno Sosninho

“Excellent Place!”
Joae Carlos Barbosa

“What a wonderful place!! Happy to visit here. Thanks”
Mikie Izumi

“Baie mooi! Sal weer kom en geniet!”
Gerhard Norvel

“What a lovely Place, we will be back!
Susan Allen

“Die heerlikste naweek, onbeskryflike ervaring op ‘n pragtige en uitsonderlike bestemming. Dankie”
Oubaas, Antoinette, Jerard Olivier

“Dankie vir ‘n baie lekker ervaring in ‘n wonderlike Karoo-plek soos net julle KAN! Sterkte met die bedryf!”
Jacques, Alta & Kinders van der Merwe

“Wonderlike Plek. Dis ‘n voorreg on dit te beleef!!”
Andre Pretorius

“What a wonderful place to visit! Thanks for the invite, you have a real gem!”
Doug K.D. Fairfield

“Veels geluk ‘n Great Plek wat pragtig inskakel met die mooi natuur, baie dankie!”
Johan Meyer

“Great plek en lekker naweek. Baie dankie vir die naweek”
Kobus van der Merwe